Kyle Grant

As ‘n Hoofsanger en liedjieskrywer in die gewilde mansgroep ADAM vir die laaste 6 jaar - het Kyle vier albums deur UNIVERSAL MUSIEK opgeneem en het verskeie toekennings gewen (‘n SAMA en 6 GHOEMAs ingesluit). ADAM het ‘n toer in Europa gedoen en het ook vir AIR SUPPLY en WESTLIFE se vertonings geopen. Kyle het al as solo kunstenaar op NOOT VIR NOOT verskyn en het ook op wêreld toere van verskeie internationale musiekblyspele gespeel. Kyle wat nou as solo sanger optree nadat ADAM ontbind het, het reeds ‘n Kersfees treffer {Desember 2019} “Grown-Up Christmas List”, vrygestel en is tans besig om nuwe solo liedjies op te neem. Bespreek Kyle Grant met met sy ongelooflike stem asook verhoog persoonlikheid nou vir enige funksie van dames oggende tot feeste en korporatiewe funksies .



Photo Gallery:



Trending Videos:


Grown-Up Christmas List (Official Music Video)
Vorige groep waarin Kyle hoofsanger was - Adam

© Copyright 2019 Speakers Profile

All Rights Reserved


Powered by @IT Designs & Blazingsun Design Studio